Page 1 of 1
My jag seisoen.
Posted: Fri Jul 17, 2020 9:18 am
by Pikkie
Re: My jag seisoen.
Posted: Fri Jul 17, 2020 9:48 am
by Geno
Baie mooi! Ek like daai springbok se horingvorm.
Re: My jag seisoen.
Posted: Fri Jul 17, 2020 9:54 am
by PWV
Baie geluk met jou sukses!!
Baie mooi horings, veral daardie tipiese vorm van die springbokhorings!!
Re: My jag seisoen.
Posted: Fri Jul 17, 2020 10:46 am
by Gian_dP
Geluk! Stem saam met Geno en oom PWV, baie mooi as die springbokhorings so oopmaak en agtertoe krul.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: My jag seisoen.
Posted: Fri Jul 17, 2020 10:49 am
by Toyrsi
Geluk.
Daai Springbok het rerig mooi horings.
Re: My jag seisoen.
Posted: Fri Jul 17, 2020 11:08 am
by Smith223
Droom springbok daai! Baie geluk!
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 7:46 am
by Pikkie
Die jong man kon ook weer 'n kudu skiet die jaar.
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 8:01 am
by Lategan1
Wanneer ek aankom op ‘n plaas vir ‘n jag en ek sien so ‘n skuur met paar werktafels en 200ltr dromme wat rondstaan, weet ek ek is op die regte plek.
Geluk, mooi bul. Met sy nou horings, watter distrik?
Beste.
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 8:10 am
by Plaashaas
Hoeveel duim is daai bul? Ek dink hy het meer duime as wat mens sou dink met die nou horings. 52"?
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 8:12 am
by kudu375
Baie geluk! Mooi bokke geskiet.
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 9:00 am
by PWV
Pikkie, waar het julle daardie koedoe geskiet? Ek vra dit want kenners beweer die manne met die nou horings kom tipies in dig bebosde dele voor en die met wye horings meer in gebiede wat oop is.
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 1:20 pm
by Pikkie
Oom Pieter, dit is so 200km noordwes van Upington. Oop Kalahari. Horings meet 53en half duim.
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 1:30 pm
by Lategan1
... en oom Roland se Award is ...
My skatting was 52 maks met nou horings, verbasend, hoop julle hou dit.
Beste.
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 1:31 pm
by Plaashaas
Pikkie wrote: Wed Aug 12, 2020 1:20 pm
Oom Pieter, dit is so 200km noordwes van Upington. Oop Kalahari. Horings meet 53en half duim.
Dankie. Baie mooi bul. Met wye horings sou die manne mal gegaan het.
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 1:46 pm
by Pikkie
Foto van die paar bulle se horings wat ons die laaste paar jaar geskiet het. 2 Wye en 2 nou stelle horings.
Pikkie
Re: My jag seisoen.
Posted: Wed Aug 12, 2020 2:18 pm
by Ding
Baie mooi bokke!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: My jag seisoen.
Posted: Mon Sep 07, 2020 7:45 am
by Pikkie
Kon die jaar se jag met 'n mooi rooibok afsluit. Afstand 200m.