Page 1 of 1

skat sy ouderdom

Posted: Mon Jul 13, 2020 7:35 pm
by naas222
Ek self nou nie die ouman geskiet nie Duart van zyl se mooi roepwerk..maar wat skat julle manne hom... my raai is 10 jaarImage

Sent from my SM-G570F using Tapatalk