Page 1 of 1

Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Tue Dec 13, 2011 8:32 pm
by Geno
Hallo manne,

Ek het op hierdie videotjie afgekom van die Impala-torts naweek daar by Baas Wout.
Dis een waar Stefaans vir ons mooi wys dat 'n .458Lott met 500gr Rhino koeels en full-house lading nie te erg skop nie.

Give that man a Bell's!, want hy't groter ghoene as ek om so te l? en skiet!
http://youtu.be/EnhBExPaNTg


Groete,
Eugene

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Tue Dec 13, 2011 8:58 pm
by tripodmvr
Ek is beindruk. Dit lyk asof daardie Lot sy Moses teegekom het. Roer nie eers 'n millimeter nie!!!!!!

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Tue Dec 13, 2011 8:59 pm
by JPS
Dit lyk sommer baie lekker....

Groete
JP

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Tue Dec 13, 2011 9:23 pm
by erx
Daai pens in die los sand act as airbag!! ;D ;D ;D

Groete
erx

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 8:02 am
by molopohunter
Lekker man. Dit lyk of dit daar in ons valley is met daai bos?

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 8:09 am
by Geno
molopohunter wrote: Dit lyk of dit daar in ons valley is met daai bos?
Is ja. Dit was op Wouter se plaas.

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 9:00 am
by James Wright
:o

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 9:29 am
by Geno
Ook 'n bewys hoe hanteerbaar 'n geweer met kwikstaaf en Pachmayr is ;)

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 9:52 am
by SV MAD (Henk)
Baie netjies.
Wat kos so 'n kwikstaff en Pach?

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 12:52 pm
by Stefan764
Hehehe dankie Geno vir die video'tjie

Manne ek wil net gou een regstellinkie maak,  daai is MY roer hy is net nie op my naam nie...  ;D

Ek het my 458Lott bestel, hy land einde van Janawarie. CZ-USA model, met die reguit kolf. Hy woord bietjie "getoor" deur Morkel&Krause Riflemakers tot n 460Weatherby kaliber... Ook met so kwikstaaf en n Pachmyr Decelerator soos Wouter skies, MY 458Lott in die Ruger Safari Magnum.

Groete
Stef

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 4:26 pm
by Jeagermeister
Stef het seker die sandanker ook uitgegooi ...

Geno, is dit jou vlampyp wat hier op die voorgrond staan?

JM

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 4:36 pm
by Boesman
;D ;D ;D

Sandanker, se jy... Sal hom dan maar op sy rug sleep as hy dood is...

Groete

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 5:31 pm
by DWB
Stefan Sandanker Sullivan Fouch? ;D

Hahahahahahahahahahahahahaha ek het nou lekker gelag, kan al daai streep in die grond sien... LOL

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 5:35 pm
by DWB
En dan praat hulle nog van sy mooi vorm ook ;D

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 5:51 pm
by BLOK
Lekker lag ek nou vir al daai kommentaar, Hy vra seker elke keer voor hy skiet eers vir n sterriekies tydskrif ;D ;D ;D

Lekker gegooi Stefaans, jy het meer moed as baie ander :D

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Wed Dec 14, 2011 7:12 pm
by Geno
Jeagermeister wrote: Geno, is dit jou vlampyp wat hier op die voorgrond staan?
Nee mater, dis myne se boetie. Wouter se Ruger VT .25-06

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Sun Dec 18, 2011 8:56 pm
by Piet Breedt
Wouter, jy sal die jong mannetjies moet dophou. Moet nie dat hulle enige insette lewer op jou testament. Hulle kan dalk net bose planne maak vir jou vroe? "aftrede" as ek so luister na hulle.

Daai lyk na n bitter lekker geweertjie met sy kort lopie, en hy slaat so hard !!

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Mon Dec 19, 2011 9:14 am
by Wouter Roets
Pieta

Die wetters is n handvol! Eweskielik verklaar dit nou daai briekpyp wat verlede week af was op my bakkie! Ek sal moet wakker slaap, jy is reg!

Daai is n 23 duim loop wat so kompak lyk op daai geweer en met die barrelband op die loop is hy n plesier in die veld!

Babbaleeu dankie vir daai een dit herhinner my nou net weer aan een van die lekkerste naweke van my lewe! Ek en Dokkie moes spring op daai Sullavin se boude om daai pen in die grond in te kry! ;D

Groetnis
Wout

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Mon Dec 19, 2011 9:25 am
by Geno
Wouter Roets wrote: Ek en Dokkie moes spring op daai Sullavin se boude om daai pen in die grond in te kry! ;D
Ja-nee kyk, dit het gekos om daardie "jomper" ingedryf te kry! :D

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Mon Dec 19, 2011 9:42 am
by DWB
Hahahahaha,

Lyk my daai storie van kies jou jagmaats versigtig seevier weer :D

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Mon Dec 19, 2011 9:49 am
by BLOK
Wonder net na hoeveel skote is hy los gedryf ;D ;D

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Mon Dec 19, 2011 11:33 am
by Boesman
;D ;D G'n wonder die man se deurvolg is so perfek en uitgerek nie..., hy kan nie opkom nie...  ;D

Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!

Posted: Tue Dec 20, 2011 1:26 pm
by Stefan764
;D ;D kom sit bietjie julle videos op julle grapgatte  ;D ;D