'n Paar Bosvarkies
Posted: Tue Dec 13, 2011 4:15 pm
Hallo Manne,
Hier is so paar bosvarke wat die naweek gejag is.
Dit was my eerste bosvark jag, en alhoewel ek nie self een geskiet het nie was dit groot sports!
Daar het 8 in totaal gesneuwel. Ons was nog oppad met die grootste vark vir die dag toe hulle die foto geneem het.
Dit was in die Amsterdam omgewing, het oor honde gejag.