Page 1 of 1
SAJagters selfoon app wil nie werk nie
Posted: Sun Jul 05, 2020 6:46 pm
by Fanta300
Vandat ek die app opgradeer het wil hy nie meer werk nie. Het iemand anders dalk dieselfde probleem? Ek gebruik
I-Phone
Re: SAJagters selfoon app wil nie werk nie
Posted: Sun Jul 05, 2020 7:35 pm
by musgrave270
My I-foon sit met dieselfde probleem Oom.
Re: SAJagters selfoon app wil nie werk nie
Posted: Sun Jul 05, 2020 7:47 pm
by tripodmvr
Rapporteer dit aan IT by SA Jag.
Re: SAJagters selfoon app wil nie werk nie
Posted: Sun Jul 05, 2020 8:37 pm
by Fanta300
Sal so maak Marius. Wou net seker maak ek is nie die enigste een wat die probleem het nie.