Page 1 of 1
Teikens op die internet
Posted: Thu Jul 02, 2020 12:18 pm
by tripodmvr
Hier is nogal 'n groot verskeidenheid.
http://www.targetz.com/targets05.htm
Re: Teikens op die internet
Posted: Thu Jul 02, 2020 12:47 pm
by sako 30-06
Baie dankie Oom, ek was juis opsoek na n paar nuwes.
Re: Teikens op die internet
Posted: Thu Jul 02, 2020 12:51 pm
by Draegan
Dankie vir die deel oom Marius, daar is 'n paar lekker teikens om te probeer.
Ek hou nogal van die twee:
http://www.targetz.com/targetzlib/10133.pdf
http://www.targetz.com/targetzlib/10033.pdf
Re: Teikens op die internet
Posted: Thu Jul 02, 2020 1:04 pm
by tripodmvr
Hier is een op A3 met duim (25,4mm) blokke. Print net "true to scale".
TEIK4KOL.pdf
Re: Teikens op die internet
Posted: Sun Jul 05, 2020 3:28 pm
by tripodmvr
Ek het hierdie A3 grootte geskep om die fyn onderpunt van die driehoek as mikpunt te gebruik. Teleskoop sal naby aan mikpunt gestel moet wees
Teiken 4 Piramiede.pdf