Page 1 of 1

Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Wed Jul 01, 2020 7:58 am
by tripodmvr

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Wed Jul 01, 2020 11:08 am
by Carlc
Ek sal nogal graag die teleskoop wil sien wat op daai yster gaan wees.

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Wed Jul 01, 2020 11:15 am
by Supacow
Ek sal van daai kruit wil he

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Wed Jul 01, 2020 11:42 am
by THOMAST
Ek wonder hoeveel skote gaan dit neem voor daai loop poerdus is?

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Wed Jul 01, 2020 11:52 am
by finch
7km!!! teen n loop spoed van 1.5km/s!!! As jy n flyer trek skiet jy iemand in n ander dorp raak.

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Thu Jul 02, 2020 5:57 am
by knipmes
Ek moet se ek het my bedengking oor hierdie storie. Daar is seker sateliet tegnologie betrokke? Ek wonder hoe die terugskop van hierdie geweer gaan wees. Wonder maar net oor al die nuwe dinge

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Thu Jul 02, 2020 8:42 am
by Eugene
Ek wonder hoe lyk die spotting scope en die spotter wat die hits en misses moet roep..... :):

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Thu Jul 02, 2020 9:05 am
by Pinkes
finch wrote: Wed Jul 01, 2020 11:52 am 7km!!! teen n loop spoed van 1.5km/s!!! As jy n flyer trek skiet jy iemand in n ander dorp raak.
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Thu Jul 02, 2020 12:21 pm
by Frederik
Dit is 4921fps dit is belaglik spoed.

Re: Vêr skiet - nuwe horisonne

Posted: Thu Jul 02, 2020 4:34 pm
by Apie
Eugene wrote:Ek wonder hoe lyk die spotting scope en die spotter wat die hits en misses moet roep..... :):
Hy staan nader....


Sent from my iPhone using Tapatalk