Page 1 of 1

Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 3:20 pm
by naas222
Ekt vrydag en saterdag op Warmbad gaan roep by my swaer..
3 reuns Vrydag aand almal op ore 1 en tik tik
Saterdag aand saam my sussie se meisiekinders ook n reun gekry.. sou die teef ook kon omdop maar ek was nie oorgehaal nie... ek skop myself nou nog
hulle het ingekom op Rooi aleen en klein steenbok.. moes vir almal meer as 45min wagImageImage

Sent from my SM-G570F using Tapatalk


Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 3:24 pm
by Ds J
Wat beteken "op ore en tik tik"?

Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 4:13 pm
by tripodmvr
Klanke wat gebruik is om te roep.

Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 5:15 pm
by pieter h
Looi hul Naas.Bly mooi om hul so te sien hang.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 7:19 pm
by naas222
Die koue looi my🤣🤣

Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 7:28 pm
by tripodmvr
Kom dan Vrystaat toe - bring twee kortbroeke.

Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 7:31 pm
by naas222
ek was lank daar op Eeram naby Harrismith.. daai plek leer jou maniere as dit by koue kom...daar trek jy 2 kortbroeke met lang kouse aan

Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 7:40 pm
by Ds J
tripodmvr wrote: Sun Jun 28, 2020 4:13 pm Klanke wat gebruik is om te roep.
Dankie

Re: Net so ietsie

Posted: Sun Jun 28, 2020 7:51 pm
by tripodmvr
:o :o :o ;D