Hoe om n groep te meet
-
Muller88
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm
Hoe om n groep te meet
Middag,
Kan iemand my asb verduidelik hoe om 'n groepering van bv 3 skote te meet en dan hoe dit dan terug te verwerk na moa toe? Ek het die app range buddy gebruik maar dit kan double check?
Kan iemand my asb verduidelik hoe om 'n groepering van bv 3 skote te meet en dan hoe dit dan terug te verwerk na moa toe? Ek het die app range buddy gebruik maar dit kan double check?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Hi Muller
Ek aanvaar jy het geskiet op 100 meter.
Meet afstand tussen 2 skote wat verste van mekaar af is.....middelpunt van skoot se gat na middelpunt van verste skoot se gat.
In jou geval is dit 10mm.
Deel die afstande deur 27.8mm......en jy kry 0.37 moa.
Pas net die 27.8 aan as jy op ander afstand skiet as 100 meter. Bv 27.8 x 1.5 vir 150 meter.....of 27.8 x 2 vir 200 meter.
Hoop dit maak sin.

22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Is bg vir jou genoeg....of wil jy spread ook weet?
W = afstand van links na regs vanaf skoot verste links na skoot verste regs.....gemeet in horisontale lyn / 27.8mm
H = word selfde wyse gemeet.....maar horisontale lyn
W = afstand van links na regs vanaf skoot verste links na skoot verste regs.....gemeet in horisontale lyn / 27.8mm
H = word selfde wyse gemeet.....maar horisontale lyn
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
Muller88
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Dankie Wikus, ek is bietjie deurmekaar waar die 27.8mm vandaan kom?
-
Muller88
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Ja ek het op 100m geskiet soos hy se.
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Hoe om n groep te meet
1 MOA = 1 duim op 100 yards
Dus is 1 MOA = 25.4mm op 100 yards
Dus is 1 MOA = 27.8mm op 100 meter (25.4 x 1.09361) aangesien 100 meter = 109.361 yards.
So in kort.....1 MOA = 27.77 mm op 100 meter.....ek rond hom af na 27.8mm
Dus is 1 MOA = 25.4mm op 100 yards
Dus is 1 MOA = 27.8mm op 100 meter (25.4 x 1.09361) aangesien 100 meter = 109.361 yards.
So in kort.....1 MOA = 27.77 mm op 100 meter.....ek rond hom af na 27.8mm
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Wicus, 1 MOA op 100 treë = 1.047" en 1 MOA op 100m = 29.1mm
Andersins, 1 MOA = 1/60ste van 1°. Dus sirkel omtrek met 100m radius = 2×pi x 100m ÷ (360° x 60') = 29,09mm
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Andersins, 1 MOA = 1/60ste van 1°. Dus sirkel omtrek met 100m radius = 2×pi x 100m ÷ (360° x 60') = 29,09mm
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Muller88
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Dankie Wikus eks nou met jou! Ek dink daai app is ook maar gevaarlik want ek het fisies weer gemeet en dis 16mm nie 10mm. So 0.58 moa.
Waardeer!!
Waardeer!!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hoe om n groep te meet
Muller, SWC se weergawe is die korrekte ene.
1 MOA = 29.1mm op 100m verder afgerond na 29mm vir praktiese gerief.
Wikus, joune verwys na die Amerikaners se kortpad tegniek.
Google kan alles verduidelik.
Beste.
1 MOA = 29.1mm op 100m verder afgerond na 29mm vir praktiese gerief.
Wikus, joune verwys na die Amerikaners se kortpad tegniek.
Google kan alles verduidelik.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Jy is 100% reg. Ek het 1” gebruik op 100 yards ipv 1.047”.swc-tr wrote: Sun Jun 28, 2020 3:01 pm Wicus, 1 MOA op 100 treë = 1.047" en 1 MOA op 100m = 29.1mm
Andersins, 1 MOA = 1/60ste van 1°. Dus sirkel omtrek met 100m radius = 2×pi x 100m ÷ (360° x 60') = 29,09mm
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Muller88, Jy moet seker maak dat jy die foto korrek kalibreer om regte waardes te kry. Meet een van die blokkies(dink hulle is 25mm)
Sit kruis op een kant, druk op die liniaal. Skuif kruis na ander kant van bloke en druk weer op liniaal. Jy sit dan die were afstand in en program kalibreer die foto.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe om n groep te meet
As jy 'n weteskaplike handrekenaar het. 1/60 = 1 minuut as desimale graad. SIN of TAN daarvan en maal met 100 = 0,029m = 29,089mm
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Hoe om n groep te meet
As jy 1 blokkie vat as ‘n duim kry jy hierdie:

Ek dink nie die waardes op range buddy is reg nie
Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek dink nie die waardes op range buddy is reg nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Groep op 100m = .597" = 15,164mm.
15.164mm / 29.089mm = .521 MOA
15.164mm / 29.089mm = .521 MOA
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Muller88
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm
Re: Hoe om n groep te meet
Dankie vir almal se raad ek waardeer dit!! Die forum is fantasties vir iemand wat graag wil leer.
Dankbaar dankie
Dankbaar dankie