Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 27, 2020 1:21 pm
by Kartel
Goeie middag,

Baie dankie vir die aanvaar, ek is Konkie Fourie van Bloemfontein.

Groete

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 27, 2020 2:02 pm
by Ratel
Welkom op die forum.

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 27, 2020 2:04 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Jy is nou deel van 'n redelike groot groep in Bftn.