Page 1 of 1

9mm short doppe

Posted: Fri Jun 26, 2020 6:49 pm
by vlakvarkbeer
Hallo almal ek het seker so =- 400 van bogenoemde wat nuwe huis soek dis mahala betaal net die pos.

Dankie Andre

Re: 9mm short doppe

Posted: Fri Jun 26, 2020 7:19 pm
by musgrave270
Ek sal hulle vat. Sal jou per PM verder kontak

Dankie

Re: 9mm short doppe

Posted: Fri Jun 26, 2020 7:27 pm
by vlakvarkbeer
Dis reg so voorlopig is dit gevat.

Dankie

Net nog n ding ek het op pay it forward die doppe gesit vir n 270 dies wat ek gekry het so dit is dan verniet.