Page 1 of 1

Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Thu Jun 25, 2020 8:07 pm
by Jacques.308
Het iemand al besigheid met J.P Gunsmiths in Pietersburg gedoen?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Re: Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Thu Jun 25, 2020 9:04 pm
by savage(P Coetzer)
Joseph het so 6jr gelede my 223 herloop en hyt baie mooi geskiet.

Re: Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Thu Jun 25, 2020 9:16 pm
by Quicker
Jip, ek het al.
Die man(ne) was redelik besig gewees maar baie Goeie vakmanskap.
Hul maak ook mamba silencers.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Thu Jun 25, 2020 9:17 pm
by Jacques.308
Dankie ek het n geweer gekoop by hulle in die week en wou net seker maak hulle is legit, moes dit seker doen voor ek die geweer gekoop het neh

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Re: Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Sat Jun 27, 2020 11:43 pm
by Quicker
Kom kom “spill the beans” soos díe engelse sal se, wat het jy gekoop?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Mon Jun 29, 2020 4:24 pm
by Hansieslim
As dit n Howa is, laat Josef sommer vir jou die sneller ook "tune". Hy verstaan die werk.

Re: Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Tue Jun 30, 2020 9:59 pm
by Jacques.308
Quicker wrote:Kom kom “spill the beans” soos díe engelse sal se, wat het jy gekoop?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Quicker ek het n .308 Sako A7 Roughtech gekoop ek weet ek moes nie maar ek konnie myself keer nieImage

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Re: Pietersburg J.P Gunsmiths

Posted: Sat Jul 04, 2020 10:15 pm
by Alwin
JP Gunsmith is, soos die naam sê, 'n wapensmid. Hulle het ook 'n handelslisensie. Jy kan maar gerus 'n geweer koop by hulle. Baie klein besigheid, dus behoort jy persoonlike diens te kry. Ek het juis nou 'n geweer by hulle vir wapensmidwerk.