Page 1 of 1
Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Wed Jun 24, 2020 8:10 am
by Walter
Is daar iemand in Bloem wat (goeie) leerwerk doen (teen 'n billike prys)? Ek wil 'n skede laat maak vir 'n mes. Ek soek 'n eenvoudige, praktiese, funksionele skede vir 'n gebruiksmes.
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Wed Jun 24, 2020 8:28 am
by musgrave270
Walter
Probeer vir Oom Willem. Hy is daar in Universitas. Hy doen leerwerk. Miskien kan hy jou help. Ek stuur jou sy nr per PM
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Wed Jun 24, 2020 9:19 am
by Askari
Lanus Struwig wat by Kloppers se wapen afdeling werk maak ook bitter mooi skedes.
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Wed Jun 24, 2020 9:49 am
by Walter
Dankie Musgrave en Askari
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Wed Jun 24, 2020 10:54 am
by mdenecker
Daar is n vrou op Facebook wat uitstekend werk doe, Felicity McNamara, soek haar gerus op, sy is die beste en haar ontwerpe is nog die beste wat ek gesien het.
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Wed Jun 24, 2020 11:40 am
by jdpretorius
mdenecker wrote:Daar is n vrou op Facebook wat uitstekend werk doe, Felicity McNamara, soek haar gerus op, sy is die beste en haar ontwerpe is nog die beste wat ek gesien het.
Sy is in die Kaap
Dan is die reël van "monkeys en peanuts" natuurlik iets om the ontdou
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Wed Jun 24, 2020 11:47 am
by Dirkvh
Askari wrote: Wed Jun 24, 2020 9:19 am
Lanus Struwig wat by Kloppers se wapen afdeling werk maak ook bitter mooi skedes.
Stem
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Posted: Thu Jun 25, 2020 8:11 am
by Walter
Baie dankie. Ek ken vir Lanus. Ek sal by hom hoor