Page 1 of 1
.243 doppe
Posted: Mon Dec 12, 2011 11:43 am
by Francois Briedenhann
More manne en ooms.
Ek wil graag vir my nuwe 243 doppe koop myne is so biekie gaar!!Wat is n goeie dop om te koop?wat is die prys van n goeie dop? Hoor graag van julle.
Groete FB
Re: .243 doppe
Posted: Mon Dec 12, 2011 1:52 pm
by 243Songdaug
Winchester of Remington
R350 - 450 vir 50
Re: .243 doppe
Posted: Mon Dec 12, 2011 3:22 pm
by PJS
Hi Francois
Ek stem saam met 243 Songdaug. Ek het nou die dag by VLT in Pretoria doppe(WIN) teen n baie goeie prys gekoop. Probeer hulle. Ek het met Pieter gepraat. Ek weet nou nie waar jy in die w?reld is nie maar hulle nr is: 012 3330170.
Groete
PJ
Re: .243 doppe
Posted: Tue Dec 20, 2011 7:25 pm
by Frikkie Coetzee
Francios
Kyk na Camdix ook. Hulle pryse was altyd die beste op Winchester doppe
Frikkie