Page 1 of 1
Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 11:35 am
by George22250
Re: Pal's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 12:12 pm
by Mac
George,
Dit is met 'n "e" nie 'n "a" gespel, en hier in ons wereld is hulle baie skaars, maar redelik volop in die delta gebied, sowel as langs die Kwando, Kunene, Zambezi en Linyati.
Mooi foto, Dankie
Re: Pal's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 2:00 pm
by George22250
Dankie gewonder oor dit, moeilik om hul af te neem
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 2:09 pm
by Triple2
Scotopelia peli
Toevallig nou net raak gelees met my voorbereiding vir toegewyde jagter toets.
Groete
D
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 2:12 pm
by George22250
mooi man dankie en sterkte vir die toets
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 3:03 pm
by George22250
Mac hiers nog 'n interesante een...
[img width=560 height=373]
http://i1200.photobucket.com/albums/bb3 ... G_1597.jpg[/img]
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 5:04 pm
by Frederik
Ja ek het daardie klomp ook in die Zambezi gesien teen die kus maar ek is nie seker wat hulle is nie hulle lyk soos "Egyptian vultures"
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 12, 2011 5:36 pm
by George22250
Dis n palm-nut vulture, eet net vrugte
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Fri Dec 16, 2011 8:18 pm
by Pvdw
Kry hulle gewoonlik by die dorpie net Suid van Richardsbaai. Daar is 'n laning met palmbome daar en hylle is redelik volop daar.
Het die naweek my eerste grondspeg gekry, hulle sommer oor en oor gesien.
Peet
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Sat Dec 17, 2011 11:42 am
by FrankH
George22250 wrote:
Dis n palm-nut vulture, eet net vrugte
Nice to see them as they are considered vagrant in SA .
They do eat carrion and small mammals though.
As far as I know George did spell "Pel's" correctly.
Another interesting Fish Eating Bird.
[img width=469 height=480]
http://i355.photobucket.com/albums/r475 ... esa/SB.jpg[/img]
Shoebill
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Sat Dec 17, 2011 1:49 pm
by Geno
Frank,
I saw a couple of Shoebills while hunting in Kigosi, Tanzania. Nice birds.
George originally spelled it "Pal's", but corrected it afterwards.
Cheers,
Eugene
Re: Pel's Fishing OWL Baie skaars
Posted: Mon Dec 19, 2011 2:28 pm
by theedge
Netjies leer alweer iets