Page 1 of 1

Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 9:24 am
by Francois Marais
Hierdie is blykbaar nie so n rare voorkoms nie, baie al davan gelees, maar my eerste.

Image

Image

Het haar op n oes so drie weke terug naby Mariental geskiet, maar ons was meer agter die manne aan.......

Image

Mooi loop
Francois

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 9:40 am
by JACQUES BOTHA
FM
HET DIE WIND BIETJIE GEWAAI.
Ek sien daai 6.5 mm gaatjie is bietjie "off-centre" As ek na die ingangswond kyk lyk dit of sy so 286m  van jou af was  en vir jou gekyk het..lag lag lag lag..
Jy oorlaai bietjie daai lorrie hoor......Stadig  man.
Groete
JB

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 10:00 am
by boeta
Jacques

Dis n cruiser nie n koelie cruiser nie,hy kan. ;D ;D

Boeta

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 10:05 am
by JACQUES BOTHA
BOETA..
JA DIS N HEERLIKE DAG HIER IN BLOEMFONTEIN....DANKIE..
LAG LAG LAG.
GAAN REEDS VANMIDDAG WEER N PAAR GROEPE SKIET MET DIE 25-06...WIND IS STIL ENS..
SOET WEES
JACQUES

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 10:12 am
by Francois Marais
JB

Man ek kan nou nie meer so leka onthou nie, maar ek dink so.........dood moet oorsaak he ;) ;) dalk was da n takkie inni pad ??? ???

Mooi loop
Francois

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 10:30 am
by Foxhound
JB

Laat weet my bikki wats die ladings wat jy gebruik op jou 25, looplengte , punte ens, en dan die groeperings wat jy gekry het

sal graag met my kettie wil vergelyk asb

Groete
Foxhound

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 10:41 am
by namhunt
Francois

Ek ry ook later om so paar gemsbokke te skiet. Daai wereld is maar redelik bos, so ek hoop nie die takke pla te veel nie.

Groete
Daan

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 10:53 am
by tafjak
Ek sien sy het tot die wit-V, nog nooit by 'n koei gesien nie.

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 12:30 pm
by Freek
Daai koei toon tekens van abnormale testosteroon vlakke amper soos sekere goue medalje houers in ons nasionale dames atletiek span. Miskien mis ek die punt heeltemal, die kenners moet maar reg help as ek ondiplomatiese gedagtes deel.

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 12:36 pm
by boeta
Jacques

:DGeniet en leker nawek

Boeta

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Thu Nov 26, 2009 12:40 pm
by Francois Marais
Daan

Voorspoed met daai Gemsies, jy sal vi hulle gou in n koue plek moet kry, met die hitte en die wolke inni lug, vrotword is ommi draai.

Taffie

jy praat nou n ding...
...die wit-V, nog nooit by 'n koei gesien....
....ek het dit nie eers opgelet nie.

Mooi loop
Francois

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Mon Mar 01, 2010 1:52 pm
by Biker
FREEk

Ou KATNAEL  jy is SKERP!

BIKER

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Mon Mar 01, 2010 3:15 pm
by Nico Harris
ek en my pa slag so ruk terug een van ons meatmaster ooie. haar saam die gevoerde skape geslag want sy baklei helltyd met die ram. toe ons die binnegoed uit het kry ons toe n eiertjie agter elke nier. die skaap het wel vroulikke geslags dele buite gehaad.(koek en spene)
lyk my die goed gebeur maar met diere!

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Mon Mar 01, 2010 5:10 pm
by Biker
Harris
Ja ek wonder wat het daai atleet van ons binne of buite? Sy of hy lyk darem nie so bakleierig soos daai ooi nie. Ek het al gewonder as mens so n' jakkals kan mak maak en hom saamvat veld toe, maar hy moet geleer wees as hy skrou dan kry hy n' koekie.Dink net hoe mens hulle dan sal inroep.

BIKER

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Mon Mar 01, 2010 8:51 pm
by theedge
Freek wrote: Daai koei toon tekens van abnormale testosteroon vlakke amper soos sekere goue medalje houers in ons nasionale dames atletiek span. Miskien mis ek die punt heeltemal, die kenners moet maar reg help as ek ondiplomatiese gedagtes deel.
Skerp

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Sun May 16, 2010 7:33 pm
by Beyers
Ontvang die email van Dr Mac

Greetings
I thought you may be interested.
Not heard of this too often
This is a kudu cow, shot by Henry Marx on Umsuluzi Game Park ( Natal) during March 2010 when we were culling up there.
She had well developed horns, mammary gland and genitalia.
The ovaries were active, as it was the start of the breeding season.
She was with a group of cows and was shot as a cull bull.
Regards
Mac
Image
Image
Image

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Sun May 16, 2010 11:22 pm
by Francois Marais
Beyers

Dankie dat jy met ons deel, BAIE interresant

Mooi loop
Francois

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Mon May 17, 2010 6:14 pm
by Christo
As daar dinge is soos 'n Alpha Male is sy sekerlik 'n Alpha Female. Ek is seker as ek daai horings so kyk sou hulle seker nog groter en mooier geword het.

Beyers, dankie vir die brokkie inligting

Christo

Re: Koedoe Koei met HORINGS

Posted: Tue May 18, 2010 10:04 pm
by theedge
Baie dankie vir inligting nog die mooiste voorbeeld wat ek gesien het.  So tyd terug bosbok ooi met mooi horings gesien (nie geskiet nie was in buurman se grond)