Page 1 of 1
Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 8:23 am
by Malan123
Weet enige iemand of mens after market zero stop kry vir die ou Nightforce NXSe?
Re: Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 10:48 am
by Capt. Yoda
Jy gaan nie n meganiese ZS op jou non ZS NF kan sit nie maar jy kan hom dalk bq tune
https://www.longrangehunting.com/thread ... o%20return.
Re: Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 10:58 am
by Malan123
Thanks Siebert. Ek het al die planne al gelees, maar het gewonder of daar al 'n aftermarket ZS iewers vervaardig is.
Re: Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 11:58 am
by Francoisv
Hillbilly plan: Dink NXS het 65 MOA interne verstelling, sit 30 MOA rail op en jy is amper daar.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 12:27 pm
by Malan123
Volgens die internet het hierdie model 110 MOA interne verstelling. Dit is die 3.5-15x56 NXS. Hulle word nie meer gemaak nie.
Re: Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 12:32 pm
by Malan123
My eintlike probleem is dat ek nou die dag besluit het om net 3 dedicated gewere te he, maar nou sal ek nog 'n roer moet koop vir die scope...
Re: Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 2:22 pm
by Francoisv
Malan123 wrote:My eintlike probleem is dat ek nou die dag besluit het om net 3 dedicated gewere te he, maar nou sal ek nog 'n roer moet koop vir die scope...
So loop hy
2 daughters. Plenty guns.
Re: Zero stop vir Nightforce NXS
Posted: Fri Jun 19, 2020 2:36 pm
by Malan123
Hahahaha. Netso