Page 1 of 1
Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Wed Jun 17, 2020 4:23 pm
by Gerhard
Maar die manne het hulle vleisie huis toe gevat.
https://youtu.be/V4OPMIo1DqA
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Wed Jun 17, 2020 4:54 pm
by JohanvB
Lekker!!
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Wed Jun 17, 2020 4:54 pm
by Johan Nel
Geluk aan die manne.
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 6:57 am
by win270
Netjies gedoen! Die koue kan mens duidelik aanvoel in daardie video.
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 10:19 am
by Desperatezulu
Really great video!! I enjoyed how you show the veld and the animals moving around, real hunting - not just a perfectly posed animal and a straightforward shot.
Well done!
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 10:41 am
by Gerhard
Desperatezulu wrote:Really great video!! I enjoyed how you show the veld and the animals moving around, real hunting - not just a perfectly posed animal and a straightforward shot.
Well done!
Thanks
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 11:47 am
by Swede
Watse kailbeer en koel is gebruik op die eerste Hartebeest?
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 11:57 am
by Gerhard
Altwee die Hartebeeste is met 300 Win Mag met 180gr Remington Core Lock fabriek ammo gejag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 12:08 pm
by Swede
Gerhard wrote: Thu Jun 18, 2020 11:57 am
Altwee die Hartebeeste is met 300 Win Mag met 180gr Remington Core Lock fabriek ammo gejag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie, is daai uitgangswond nie baie klein nie omtrent geen bloed nie?
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 12:10 pm
by Gerhard
Ek kry dit dat meeste bokke binne in bors holte bloei en min bloei buite.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 12:46 pm
by Johan Nel
Gerhard wrote: Thu Jun 18, 2020 12:10 pm
Ek kry dit dat meeste bokke binne in bors holte bloei en min bloei buite.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het soortgelyk beleef laasweek met 'n stapjag op 'n rooibok. Die skoot was met 'n 9.3 X 62 op sowat vyftig meter. Dit was 'n bladskoot/longskoot met 'n uitgangswond waar ek my duik kan indruk, maar geen eksterne uitbloei nie. Die gids was oortuig dis mis, maar ek het hom mooi verduidelik dis raak!. Met die ontwei van die bok was dit 'n poel bloed in die borskas.
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 1:35 pm
by Gawie(13mm)
Wel gedaan aan al die manne.
Mooi skote op prag wild.
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 2:18 pm
by Gerhard
Johan,
Ek sien dit baie en het dit ook baie op boog jag gesien.
Baie mense se dan sommer is n swak punt of broadhead want hulle soek n bloed spoor.
Elke skoot is uniek maar dit is nie vir my snaaks om keel te sny en dan kom daar niks bloed uit en as ons bors holte oop maak met slag le al die bloed in die bors holte.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 8:08 pm
by Carl
Kannie te koud wees nie, Gerhard het nog sy kort langbroek aan.
Mooi video en goeie skiet en gids werk.
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Thu Jun 18, 2020 8:09 pm
by Gerhard
Carl wrote:Kannie te koud wees nie, Gerhard het nog sy kort langbroek aan.
Mooi video en goeie skiet en gids werk.
Sterkte om my in die veld te vang met n lang broek aan...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Sat Jul 11, 2020 11:48 pm
by Quicker
Haha! 2 goed wat vir my uitstaan...eintlik 3
1. Videographer stating cold front moving in and that it’s been a cold days hunting proudly sporting a “long kortbroek” and not the general “rugby kortbroek”
2. Amazing how those “beeste” kept on mingling and always sticking 2-3 together at a time - maak nie saak hoe ver ons kan skiet of hoe vinnig nie, díe natuur se ingeboude beskerming werk steeds...
3. Props to you Gerhard! For not once pressuring the hunters to take a shot, but rather guiding them which animals to shoot as well as best presentable shot placement.
Al te feel keer boere hoor se:
“Jy moet skiet, díe bokke gaan hol”, en jagters onder nog onnodige druk plaas...
Weereens, props to you Gerhard!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Sun Jul 12, 2020 8:07 pm
by Gerhard
Dankie Quicker,
Jy sal sukkel om my met n lang broek aan in die dag te vang in die veld.
My werk is gedoen as jagters hulle skoot sit waar dit saak maak, ons het al die werk gedoen om binne die skiet afstand te kom en jagter gemaklik in skiet posisie te kry.
Dan is daar nie druk op jagter om net skoot te skiet nie maar hom te skiet waar ek gevra het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Mon Jul 13, 2020 10:10 am
by Smitstertjies
Goeie werk Gerhard. Ek het ook die Byt en Buskruit program geniet waar jy Adam Tas en Ricus Nel uitgevat het vir jag. Lyk of julle lekker koud gekry het .
Re: Gevrek vd koue met gister se jag
Posted: Mon Jul 13, 2020 10:12 am
by Gerhard
Hehehe ja Adam en Ricus het lekker koud gekry en geleer is nie maklik om in die mis te jag nie...
Bly jy het vd program gehou.
Sent from my iPhone using Tapatalk