Page 1 of 1
Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 3:04 pm
by Malan123
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 3:20 pm
by wynis
Malan123 wrote:IMG-20200612-WA0000.jpg
Teen daai pryse koop ek nog deep freezers aan. Inflasie is a black-sam
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 3:31 pm
by J le Roux
Ek wonder uit watter jaar daai advertensie is.
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 6:22 pm
by LouisR
Iemand sou wel gemoan het oor die 'mal pryse' en dat hulle maak kan verby hou. Sou nogal intressant gewees het om jaar te weet.
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 6:43 pm
by Malan123
Ja ek sou nogal self wou weet. Ek het nie geweet dat daar 'n tyd was wat 'n leeu en zebra dieselfde gekos het nie
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 7:42 pm
by Wouter Roets
LouisR wrote: Fri Jun 12, 2020 6:22 pm
Iemand sou wel gemoan het oor die 'mal pryse' en dat hulle maak kan verby hou. Sou nogal intressant gewees het om jaar te weet.

Jy praat waar! Daai moes hier erens in die noorde teen n grens gewees het as ek so loer na die spesies. Dalk teen die Kruger se grens.
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 7:53 pm
by Mellies
J le Roux wrote: Fri Jun 12, 2020 3:31 pm
Ek wonder uit watter jaar daai advertensie is.
Dis Jan van Riebeeck se pryse van sy eerste lodge!
Met n vleisie...
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Fri Jun 12, 2020 7:57 pm
by Malan123
Covid 19 pryse...
Jy kry sommer 'n rooibok saam jou dagfooi
Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Sun Jun 14, 2020 11:26 am
by GWB
Ek sal wragtig gaan geld leen en daai wild skiet en verkoop,,,natuurlik teen 2020 pryse. Noem dit sommer Bok Bitcoin

Re: Jag pryse - wie kom saam?
Posted: Sun Jun 14, 2020 12:06 pm
by THOMAST
Wel in 1985 het ek springbokke in die Karoo geskiet vir R45.00
Toe gaan die pryse op na R65,00 die volgende jaar! Ek't gedink dis die einde van die jagbedryf