Page 1 of 1

Kruit vir 9mm short en 40 S&W

Posted: Thu Jun 11, 2020 8:35 pm
by HunterB
Naand almal,

Watter van die ingevoerde kruit sal julle aanbeveel vir hierdie kalibers? Een wat mens vir al2 sal kan gebruik?

Dankie

Re: Kruit vir 9mm short en 40 S&W

Posted: Fri Jun 12, 2020 7:53 am
by Klein Chris
Môre,
Loer bietjie hier: https://www.hodgdonreloading.com/data/pistol
Hoop jy kom reg