Page 1 of 1

roei boot

Posted: Sun Dec 11, 2011 4:11 pm
by visarend
:)Hi almal.
Ek is op soek na goeie tweedehandse roeiboot vir twee.kan iemand my help asb

Re: roei boot

Posted: Sun Dec 11, 2011 4:22 pm
by Francois Briedenhann
Pm my.Het n roeiboot hy is baie lig en het geen lekke nie is mooi opgepas.

Groete FB