300gr Barnes TSX .375H&H spoed.
Posted: Mon Jun 08, 2020 10:48 am
@Wouter
Goeie dag. Na aanlyding van Wouter se opmerking opdie vleisskade draad:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 9&start=25
wonder ek oor my nuwe .375H&H kombinasie.
Ek het altyd 300gr swift A-Frames geskiet. Die bonded koeels het vir my mooi gewerk teen lae spoed. Nou slaan ek oor na Barnes 300 TSX. My plan was nie om teen hoe spoed te laai nie, maar ek wil ook nie die koeel ontwerp uit onkunde ignorer nie.
My kruit opsies is S355, S365 en S335 (in volgorde van hoeveel voorraad ek het). Somchem lys S335 vir Barnes, maar snaaks genoeg nie S365 nie.
Ek wonder dus onder watter spoed daar 'n risiko is dat die Barnes nie sal omklink en sy werk reg sal doen nie.
PS, ek beplan nie binnekort om diere wat byt, stoot of steek te skiet nie, die plan sal vir die jag van BWB, Eland, Zebra ens. wees.
Ek hoor graag wat julle dink, jy ook asb. Wouter.
Groete
Johan