Geweersmid in Mosselbaai/George omgewing
Posted: Sun Jun 07, 2020 8:43 pm
Naandse....
Ek het onlangs verhuis na Mosselbaai en wil graag hoor of iemand dalk vir my n verwysing kan gee van n goeie betroubare Geweersmid in hierdie area
...Op n ander noot...waneer laas was daar n roep kursus aangebied in hierdie geweste en word daar dalk een beplan waarvan iemand weet?
Ek luister graag!
Dankie
Sent from my SM-G973F using Tapatalk