Page 1 of 1

Bosladings vir 30-06 met Nosler Partitions

Posted: Thu Jun 04, 2020 10:47 pm
by Skietstoel
Goeie dag al die vrygelate jagters! Ek het n klompie Nosler Partitions en n kwart blik S365 dryfmiddel asook n halwe bottel IMR 4451 en wil graag weet watter ladings julle sou aanbeveel vir die jag van bwb asook rooibok in die bosveld.
Het iemand dalk enige ervaring hiervan?

Re: Bosladings vir 30-06 met Nosler Partitions

Posted: Thu Jun 04, 2020 10:49 pm
by Skietstoel
Moes ook se dat dit 180 greiners is

Re: Bosladings vir 30-06 met Nosler Partitions

Posted: Fri Jun 05, 2020 6:50 am
by Mellies
Met n vleisie...

Re: Bosladings vir 30-06 met Nosler Partitions

Posted: Fri Jun 05, 2020 9:32 am
by J le Roux
30-06 loop mooi bosspoed van so 2550 fps met 51gr S365 agter 180 greiners.

Re: Bosladings vir 30-06 met Nosler Partitions

Posted: Fri Jun 05, 2020 1:37 pm
by knipmes
Ek kan maar net praat van my eie CZ 550 30-06. 51 gr S365 @ so 2555 vt p sek Skiet .75" groepering op 100 m. Wees ook versigtig om ander se ladings net so te gebruik. Die lading en spoed sal nie noodwendig dieselfde wees met ander gewere nie.

Re: Bosladings vir 30-06 met Nosler Partitions

Posted: Fri Jun 05, 2020 2:48 pm
by tripodmvr
PMP se 180gr ammo word aangetoon as 2625vps uit 'n 24 duim loop.

Re: Bosladings vir 30-06 met Nosler Partitions

Posted: Fri Jun 05, 2020 7:26 pm
by Skietstoel
Dankie vir almal se insette oor hierdie onderwerp. Ek sal n toetslading rondom 50- 51 grein S365 ontwikkel.
Intussen is ons spoed weer gebreek om in die jagvelde te kom