Page 1 of 1

Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 7:46 pm
by twinhunter
Hi Julle,ek wil darem net hier op die forum baie dankie sê vir Marius meer bekend op die forum as Xplicity vir die pragtige mes wat hy vir my gemaak het. Ek het al oor al die jare baie mes makers teegekom en daar was altyd na gesprekke groot beloftes gemaak om vir my volgens my ontwerp vir my ‘n mes te maak maar Marius was die 1ste mes maker wat dit gedoen het.

Ek het juis hier op Jaracal van sy messe gesien en hom gekontak en dadelik was hy bereid om my te help. Ons het verlede jaar begin praat oor ontwerpe en toe ooreengekom dat hy vir my ‘n mes sal maak. ‘n Lang storie kort,ek het die mes Dinsdag ontvang en is in die wolke oor die mes. Dis presies wat ek wou gehad het en dis vir my die perfekte “all round” mes waaroor ek nog altyd gedroom het.

Marius,baie dankie vir jou moeite en jyt ‘n groot talent wat jy moet aanhou beoefen. Ek sal enige dag vir Marius aanbeveel om vir iemand ‘n mes te maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 7:49 pm
by twinhunter
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 7:50 pm
by twinhunter
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 8:10 pm
by Xplicitly
Sjoe, baie dankie vir die kompliment! Ek is bly jy is gelukkig.

Mag hy jou jare se genot gee en baie bokke afslag!

Sent from my SM-G965F using Tapatalk



Re: Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 9:48 pm
by Trompie
Nice man!

Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 10:02 pm
by naas222
Is dit nou nodig om n man jaloers te maak 😋

Re: Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 10:22 pm
by Gian_dP
Daai is nou hoe 'n mes moet lyk! Sal amper te sleg voel om hom veld toe te vat.

Re: Perfekte Jag & Bushcraft mes

Posted: Thu Jun 04, 2020 11:56 pm
by Ds J
Dis duidelik dat jy mooi daaroor gedink het.

Netjies!