Page 1 of 1
Die beste jagpatroon
Posted: Wed Jun 03, 2020 9:22 am
by PWV
Hier is iets om oor te stry. Amerikaner se opinie!!!
https://www.youtube.com/watch?v=IIIRL3WXx5Y
Re: Die beste jagpatroon
Posted: Wed Jun 03, 2020 9:57 am
by Viking
PWV,
Amerikaners het net egos - nie opinies nie!
Re: Die beste jagpatroon
Posted: Wed Jun 03, 2020 10:43 am
by tripodmvr
Behalwe vir die 300WM, geen super-dooper kaliber nie. Sinvolle keuses.
https://youtu.be/0Pgi7NGCwHI
Kyk ook na wat Ron Spomer en Craig Boddington oor Afrika kalibers sĂȘ.