Na aanleiding van die klein kompressor draad.
Laat my dink aan die storie van die ou wat eestekeer in sy lewe gaan valskerm spring.
Uit by die vliegtuig trek hu toue vir n vale maar daardie valskerm bly ingepak en ontplooi gladnie.
Na n angsbevange gespook en alles probeer besluit die ou dit is dan maar so. dit was sy eerste en laaste sprong.
Hy ggan dit nie maak nie.
So in die val sien hy in die lug n spikkel wat oppad is na hom toe en al hoe groter word hoe nader dit kom.
Hy merk toe op dat daar wragtig n man van onder af op beweeg en die gaan naby hom verbykom.
Hy time die besigheid en toe hy sien die man sal hom kan hoor skreeu hy vir raad.
"Verskoon maat, weet jy iets van valskerms af?" skreeu hy.
So in die verbygaan skreeu die man terug " jou gat man. Weet jy iets van kompressors af?"
KOMPRESSORS
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
KOMPRESSORS
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain