Page 1 of 1
CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 11:58 am
by Ds J
Goeiedag,
Watter ammunisie gee die beste akkuraatheid in n CZ 452 geweertjie?
Re: CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 12:07 pm
by Toyrsi
SK Standard. Die geel boks skiet baie goed in hulle
Re: CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 12:12 pm
by Ds J
Dankie!
Re: CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 12:45 pm
by toelie
Stem vir SK geel en dan ook natuurlik CCI subs
Re: CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 12:56 pm
by Ysterkat
Toyrsi wrote: Thu May 28, 2020 12:07 pm
SK Standard. Die geel boks skiet baie goed in hulle
Net soos oom Hulk hier sĂȘ. SK standard loop mooi
Re: CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 6:12 pm
by Ds J
Dankie, ek het dit so deurgegee.
Re: CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 6:59 pm
by Armand Steenkamp
Probeer doe rooi pakkie SK ook ek het baoe goeie ressultate met dit behaal
Re: CZ 452 .22LR - akkuraatste ammunisie?
Posted: Thu May 28, 2020 8:07 pm
by tripodmvr