Page 1 of 1
Steiner Ranger 2-12x56mm te koop
Posted: Wed May 27, 2020 9:57 pm
by ettiene.xtremetr
Ek het die ongelooflike teleskoop laas jaar gekoop vir n bosveld geweer, tog is my benodighede vir n 5 x 25 teleskoop.
Prys 12 000 ohb
Kourier koste vir koper





Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Re: Steiner Ranger 2-12x56mm te koop
Posted: Thu May 28, 2020 5:30 pm
by BeesBreet
Hoe lyk sy reticle, hierdie kan n bitter goeie nag skiet scope wees
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Steiner Ranger 2-12x56mm te koop
Posted: Thu May 28, 2020 7:20 pm
by ettiene.xtremetr
Hi. Dis die 4-A-I reticle. Met groen en rooi illuminated reticle.
Stem saam. Kan awsomme nag scope wees. Nie daaraan gedink nie
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Re: Steiner Ranger 2-12x56mm te koop
Posted: Thu May 28, 2020 7:53 pm
by BeesBreet
Nou ja toe, waar is die manne wat nag scope soek. Hierdie een so te se perfek...
Sent from my iPhone using Tapatalk