Page 1 of 1

Teleskoop Tracking

Posted: Wed May 27, 2020 8:12 pm
by CH308
Hallo almal.Ek vra asseblief vir raad en advies.Ek ht n Nightforce Atacr F1 MIL XT 7x35x56 vergroting.
Wil hoor of die scope gelys is op Strelock Pro en of watter program kan ek gebruik om my te help om so na as moontlik te kom met die verstellings.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Re: Teleskoop Tracking

Posted: Wed May 27, 2020 9:13 pm
by Jaco v Zyl
Die kruishaar/teleskoop is gelys op strelok pro.

Daar is heelwat programme en meeste werk goed solank die data wat jy insit goed is.
Ek verkies strelok pro.

Re: Teleskoop Tracking

Posted: Sun Jun 07, 2020 2:37 pm
by CH308
Baie dankie Jaco vir die terug voer.Sal hom dan aflaai.Mooi day verder.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk