Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Posted: Wed May 27, 2020 9:58 am
Wie van julle manne het een van die menere op julle gewere?
https://karoooutdoor.com/collections/ni ... riflescope
Ek wil weet hoe ervaar julle die toerusting-stel?
Waarde vir geld
Enige probleme wat ondervind word
Duidelikheid in dag / nag
ens.
Ek lees sover net goeie terugvoere op die internet oor die produk.
Ek het nie genoeg gelees nie, vind ek intussen die volgende negatiewe aspekte:
1) Sodra jy skiet in die donker 'white out' jou gesigveld weens die 'muzzle flash' en kan jy tydelik (se nie hoe lank) niks sien nie. Dit kan n probleem wees as jy n dier gekwes het en nie weet watter kant toe is hy in daai 'tydelike' onsigbare sekondes nie.
2) Sodra jy die skoop aanskakel is hy op 'default - day mode' en moet jy hom eers stel na 'night-mode' Ek lees jy kan sagteware van Sightmark se werf aflaai om dit reg te stel.
3) Jy kan geensins in die nag sien met 'ambient-light' soos met volmaan, jy moet die 'IR illuminator' aanhe.
Die res lyk of die ouens in die US die item geniet en baie suksesvol jag dag en nag.