Hulp met interpretasie van nuwe regulasie
Posted: Sat May 23, 2020 9:02 am
More ek soek gou julle slim manne se inset.
In die nuwe regulasie word culling toegelaat. Daar staan spesifiek "it may be conducted during the curvue time frames."
Ek verstaan dat jy dan wel in die nag kan skiet. Gister het die jagters vereniging n brief uitgestuur wat spesifiek se jy mag nie jag tydens die aandklok reel nie dus tussen 8 en 5.
Is die bewoording verwarrend of wat mis ek.