Page 1 of 1

2 x Kahles K 525i met MSR 2 reticles te koop

Posted: Tue May 19, 2020 9:40 pm
by CMH
manne,
ons het soos die opskrif sĂȘ 2 x Kahles K 525i teleskope te koop.

die twee is ons demo gong geweer scopes en in soos nuut kondiesie.
R46 000 per scope aleen of met Kahles Flip up covers R47 000. Ringe en bubble level nie ingesluit.l (hulle gaan op die nuwe scopes)
Kontak gerus Herme indien jy belangstel.
ons kan amper waarborg dat die prys nie weer gesien sal word nie,

NS. die nuwe vooraad se voorgestelde retail prya is rondom R64 000 plus

CMH
Groete

Re: 2 x Kahles K 525i met MSR 2 reticles te koop

Posted: Wed May 20, 2020 6:41 pm
by jannie1
Bump - verkeerde tyd maar dis die enigste scope wat ek van weet waar die paralax verstelling lekker neutraal is vir mense wat lings skiet met regshandige gewere

Re: 2 x Kahles K 525i met MSR 2 reticles te koop

Posted: Wed May 20, 2020 7:45 pm
by JPS
Beide verkoop dankie