Page 1 of 1

Slip ring op skietstoel

Posted: Sun May 17, 2020 9:14 pm
by Pieter 300wm
Naand manne. Waar in SA Kan ek 'n groot slip ring kry wat oor' n 40mm as sal gaan? Ek heg 'n foto aan. Ek soek iets soortgelyk.

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Sun May 17, 2020 10:06 pm
by OosKaapJagter
Begin dalk om by hierdie ouens navraag te doen, tensy iemand van iets spesifiek weet:

https://www.carboquip.co.za/products/slip-rings.html
http://www.electrographite.co.za/produc ... ssemblies/

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 5:31 pm
by wlm
Pieter
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 5:41 pm
by Albertdwk
Al die pivots vir besproeing het op hul centers slip rings. Jg sal by 'n plek soos Agrico of so wat pivot parte verskaf regkom

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 6:16 pm
by Willie
wlm wrote: Mon May 18, 2020 5:31 pm Pieter
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.
Nou hoekom mag die res van ons nie ook weet wat jy gebruik nie ? ;) ;)

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 6:20 pm
by wlm
Albert
Weet jy dalk wat die buite- en binne-mate van die pivots se slipringe sal wees?

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 6:21 pm
by wlm
Willie wrote: Mon May 18, 2020 6:16 pm
wlm wrote: Mon May 18, 2020 5:31 pm Pieter
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.
Nou hoekom mag die res van ons nie ook weet wat jy gebruik nie ? ;) ;)
Dis maar 'n boereplan ou Willie.
Windpomp silinder

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 7:39 pm
by Albertdwk
wlm wrote:Albert
Weet jy dalk wat die buite- en binne-mate van die pivots se slipringe sal wees?
Ek sal gou môre vir jul die mates kry en laat weet

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 8:19 pm
by Pieter 300wm
wlm wrote: Mon May 18, 2020 5:31 pm Pieter
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.
Dankie ek kontak jou more oor jou boere plan. Ek het vandag met agrico Bloemfontein gepraat. Die man het glo al 'n klomp sliprings aan die die skietstoel manne verkoop. Al probleem is die binne maat is 30mm teen R480. Talbert In Bloem verkoop een wat se binne maat 34mm is teen R600. Altwee sluit borsels in.

Re: Slip ring op skietstoel

Posted: Mon May 18, 2020 8:41 pm
by wlm
Pieter
die ringe op die fotos lyk netjies. Praat more met jou.