Page 1 of 1
Doppe skoonmaak
Posted: Sat May 16, 2020 9:15 am
by PWV
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Sat May 16, 2020 9:47 am
by Hein M.
Goeie kykstof en interessant. Ek kan ure lank na die ou se YouTube videos op X-Ring kyk. Goeie aanbieder
Mooi dag daar!
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Sat May 16, 2020 11:33 am
by OosKaapJagter
Dankie vir die skakel. Dit is lekker om nuwe kwaliteit kykmateriaal te kry.
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Sat May 16, 2020 11:37 am
by knipmes
Dankie Goeie vergelykende aanbieding.
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Tue May 19, 2020 9:29 am
by PWV
Baie innoverende maniere om doppe skoon te kry. Vriend van my het hierdie gadget op sy buurman se plaas raakgeloop. Coca-cola bottel waarin die doppe en skoonmaakgoed gegooi word en aan sy bakkiewiel vasgemaak word. Nadat hy 'n paar draaie op die plaas gery het, is die doppe silwerskoon.
Boere-tumbler.jpg
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Tue May 19, 2020 9:34 am
by win270
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Tue May 19, 2020 9:45 am
by Hein M.
Nou het ek alles gesien. Net vir HARDCORE RELOADERS

Re: Doppe skoonmaak
Posted: Tue May 19, 2020 9:55 am
by PWV
Ek glo as hy die bottel vol water maak, gaan die doppe nie so hardhandig hanteer word nie?
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Tue May 19, 2020 10:43 am
by Basjan123
Met my geluk sal die prop afskiet en ek met 'n lee houer by die huis aankom.......sal seker kan spoorsny so met die doppe langs !!
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Tue May 19, 2020 6:25 pm
by Sean3006
AI June.
n Boer maak mos n plan jong.
Re: Doppe skoonmaak
Posted: Tue May 19, 2020 9:02 pm
by Supacow
Daai Goodyear hou