Page 1 of 1

Mannlicher Schoenauer scope mounts

Posted: Thu May 14, 2020 10:39 am
by saswart
Goeie more. Ek vat 'n kans hier. Weet iemand dalk van iemand wat Mannlicher Schoenauer mounts maak of het. Ek is spesifiek opsoek na die watss walnut (side mounts) vir 'n model GK 1964. Dit is mounts wat aan die kant van die receiver opkom spesiaal gemaak vir die geweer.

Dan ook betroubare geweersmid wat hierdie (of ander mounts) op so 'n geweer kan sit.

Re: Mannlicher Schoenauer scope mounts

Posted: Thu May 14, 2020 2:33 pm
by Johan van Wyk
Jy moet dalk by Danie Joubert begin.

Re: Mannlicher Schoenauer scope mounts

Posted: Thu May 14, 2020 4:25 pm
by saswart
Dankie Johan ek gaan hom vra