Page 1 of 1
Animalgear courier dienste
Posted: Tue May 12, 2020 7:19 pm
by ettiene.xtremetr
Weet iemand of daar aflewerings sal plaasvind tydens level 4 lockdown.
Het rail gekoop en wil graag ontvang..........
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Tue May 12, 2020 7:25 pm
by Haasvel
Glo nie, Europtic en ander aanlyn winkels het my laatweet hul gaan nog nog pakkies dispatch op level 4 nie.
Meeste gebruik courier guy, hulle nog nie vrae gevra nie, maar dit bly die aanlyn winkel se besluit en risiko
one shot, one kill - no luck, all skill
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Tue May 12, 2020 7:45 pm
by ettiene.xtremetr
Ek aanvaar. Tog het takealot al begin trade. Is daar enige manier om met die manne te prt by animalgear
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Tue May 12, 2020 7:51 pm
by Francoisv
Cg loop oop.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Tue May 12, 2020 9:52 pm
by Walter
Animalgear/ Huntalot se diens en kommunikasie is die mees patetiese wat ek nog ooit beleef het van enige besigheid. En dit was nog voor die lockdown. Die kans is goed dat hul 'n produk aan jou verkoop het wat hul nie in voorraad het nie. Dit beteken dat hul eers die produk van 'n verskaffer af moet kry wat moontlik ook nie voorraad het nie of ook nie lus is om te koerier nie.
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Wed May 13, 2020 9:21 am
by pwdejager
Ek stem saam Walter, ek loop wye draaie om Animalgear en Huntalot.
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Wed May 13, 2020 1:12 pm
by BeesBreet
Ek moet hier aansluit en saam stem. Dit is maar n gesukkel gewees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Wed May 13, 2020 2:06 pm
by Lourens
Ek het ongelukkig nie beter nuus nie. Loop maar wye draai om Animalgear....
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Wed May 13, 2020 4:24 pm
by JJV
Ek het self met baie dreigemente my geld teruggekry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Wed May 13, 2020 4:28 pm
by PWV
Het onlangs pakkies gestuur met Courier Guy sonder probleme.
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Thu May 14, 2020 6:18 am
by BeesBreet
PWV wrote:Het onlangs pakkies gestuur met Courier Guy sonder probleme.
Nee ek ook. Maar vertel ons van oom se ervaring met animalgear / huntalot?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Thu May 14, 2020 11:02 am
by PWV
BeesBreet wrote: Thu May 14, 2020 6:18 am
PWV wrote:Het onlangs pakkies gestuur met Courier Guy sonder probleme.
Nee ek ook. Maar vertel ons van oom se ervaring met animalgear / huntalot?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink dit is pwdejager wat die probleem gehad het.
Re: Animalgear courier dienste
Posted: Thu May 14, 2020 1:34 pm
by pwdejager
PWV wrote: Thu May 14, 2020 11:02 am
BeesBreet wrote: Thu May 14, 2020 6:18 am
PWV wrote:Het onlangs pakkies gestuur met Courier Guy sonder probleme.
Nee ek ook. Maar vertel ons van oom se ervaring met animalgear / huntalot?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink dit is pwdejager wat die probleem gehad het.
Nie self nie, net menigte ouens gehoor wat met hulle sukkel.
Dit lyk of mens regkom met produkte wat in stock is, maar hulle adverteer produkte wat hulle nie self in stock het nie, en mens wag dat lank met baie stories.
Ek glo maar daaraan om mense te ondersteun wat vinnig items stuur (247Hunter, Sudami, Multech, ImpactProshop, etc.)