Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Mon May 11, 2020 3:14 pm
by Skieter
Goeie middag. Ek lees baie op die forum en hou baie daarvan. Ek is van regoor SA en beweeg maar rond tussen provinsies. Ek hou baie van skiet en alhoewel ek net 'n 303 het skiet en jag ek gereeld met my vriende se wapens. Ek help hulle ook gereeld herlaai.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon May 11, 2020 3:18 pm
by Eduard Venter
Welkom Skieter. Niks fout met 'n 303 nie solank hy net biltong huis toe bring.
Groetnis
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Mon May 11, 2020 8:03 pm
by Toyrsi
Welkom.
Ja niks fout met n 303 nie.
https://youtu.be/cRpGtpKXYQU
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Tue May 12, 2020 8:09 am
by ruaanb
Welkom Skieter.