Page 1 of 1
Linkerhandse gewere?
Posted: Wed Dec 07, 2011 7:37 pm
by DWB
Hallo manne,
? Vriend van my is opsoek na 'n nuwe linkerhandse of Ambidextrious jaggeweer in 30-06 of 308.
Watter fabrikate kom hulle in voor en weet julle dalk wie het?
Dankie!
Re: Linkerhandse gewere?
Posted: Wed Dec 07, 2011 7:49 pm
by WES
Ek weet dat Remington(sommige modelle) en Ruger dit doen. Vir Ruger sal VLT. jou beste kans wees.
Re: Linkerhandse gewere?
Posted: Wed Dec 07, 2011 8:36 pm
by Penkop
Moenie van Tikka vergeet nie!
Frontier wapens behoort jou te kan help.
Re: Linkerhandse gewere?
Posted: Wed Dec 07, 2011 8:38 pm
by tripodmvr
Die Ruger modelle is die in No. 1 konfigurasie en is enkelskootgewere. Moet hulle nie weggooi as jaggewere nie. Dit is 'n baie sterk aksie en die gewere is handig en korter as normaal. Hanteer wonderlik en is bobaas bosveld gewere.
Re: Linkerhandse gewere?
Posted: Wed Dec 07, 2011 10:02 pm
by WES
Re: Linkerhandse gewere?
Posted: Thu Dec 08, 2011 6:12 am
by DWB
Dankie Manne!!!