Page 1 of 1

Slagdoppies

Posted: Sat May 09, 2020 9:49 am
by Reloader270
Interessante inligting mbt slagdoppies en hul prestasie:

http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... es-tested/

Re: Slagdoppies

Posted: Sat May 09, 2020 10:03 am
by Lategan1
Dankie Reloader. Uitstekend, het voorheen gelees en kon nie weer hand daarop sit nie. Reg onthou, Winchester LR die warmste primer.

Beste.

Re: Slagdoppies

Posted: Sun Oct 17, 2021 7:03 pm
by Lategan1
Goeie info. Ons het vorige gesprekke oor .223 slagdoppie probleme bespreek.

http://www.jamescalhoon.com/primers_and_pressure.php

Hierdie dateer 2012, wonder of daar al nuwer bygewerkte tegniese studies is?

Beste.

Re: Slagdoppies

Posted: Mon Oct 18, 2021 7:30 am
by HeinM
Lategan1 wrote: Sat May 09, 2020 10:03 am Dankie Reloader. Uitstekend, het voorheen gelees en kon nie weer hand daarop sit nie. Reg onthou, Winchester LR die warmste primer.

Beste.
Jip. Hulle is warm. Moet sê, PMP is ook baie warm. Weetnie of jy dit nog kry nie...

Mooi week daar!

Re: Slagdoppies

Posted: Mon Oct 18, 2021 6:08 pm
by Mellies
HeinM wrote: Mon Oct 18, 2021 7:30 am
Lategan1 wrote: Sat May 09, 2020 10:03 am Dankie Reloader. Uitstekend, het voorheen gelees en kon nie weer hand daarop sit nie. Reg onthou, Winchester LR die warmste primer.

Beste.
Jip. Hulle is warm. Moet sê, PMP is ook baie warm. Weetnie of jy dit nog kry nie...

Mooi week daar!
Ek dink nie Winchester is die warmste primer nie...

Met n vleisie...

Re: Slagdoppies

Posted: Mon Oct 18, 2021 8:18 pm
by Lategan1
Nou hoekom moet ons wonder...

Beste.

Re: Slagdoppies

Posted: Mon Oct 18, 2021 9:31 pm
by Mellies
Lategan1 wrote: Mon Oct 18, 2021 8:18 pm Nou hoekom moet ons wonder...

Beste.
Want die proses moet nog voltooi word.

Ek het primers van elke kleur en geur gekoop en sovêr in 3 x 3006e geskiet. Elke 06 met sy eie lading.

Ek kon selfs poeiers ruil tussen my 06e en die proses herlaai. Die gedrag van die brands bly dieselfde, ongeag die (ingevoerde) poeier.

Daar is drie brands wat vir my uitstaan. Hopelik kan ek binnekort die proses herlaai in n ander kaliber en die resultate opskryf.

Watch this space!

Met n vleisie...

Re: Slagdoppies

Posted: Mon Oct 18, 2021 9:39 pm
by Mellies
Met n vleisie...