Page 1 of 6

Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 7:52 pm
by BenJacobs
Die draad van oom FHM het my bietjie laat dink. Die verskil tusse 'n lekker kuier en 'n slegte een lê dikwels in die keuse van die musiek. Kom deel 'n paar liedjies wat met julle praat.
Ek het 'n rukkie terug Appel se "kalahari" gehoor en dit is vir my net verskriklik mooi.
https://www.google.com/search?q=appel+k ... =518&dpr=3#

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 8:02 pm
by Willeboer
Die lied laat my dink, hartseer wees en wek my sommer weer op.. https://youtu.be/K9jmjXDQ5MQ


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 8:17 pm
by Draegan
Lekker onderwerp om oor te klets die Ben. Een van my gunsteling albums om op te sit is August And Everything After van Counting Crows. Ek is van mening dat mens die album voor moet begin en deurluister, dit is definitief die moeite werd.

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 8:40 pm
by Eduard Venter

BenJacobs wrote:Die verskil tusse 'n lekker kuier en 'n slegte een lê dikwels in die keuse van die musiek.
Armand Steenkamp hier op die forum maak dik lekker braai en kuier musiek


Sent from my SM-A520F using Tapatalk


Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 8:58 pm
by PWV

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 9:09 pm
by BenJacobs
Eduard Venter wrote: Wed May 06, 2020 8:40 pm
BenJacobs wrote:Die verskil tusse 'n lekker kuier en 'n slegte een lê dikwels in die keuse van die musiek.
Armand Steenkamp hier op die forum maak dik lekker braai en kuier musie
Ek het onlangs van sy musiek begin luister. Dit is noggal lekker musiek, maak my lus vir dans!
Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 9:14 pm
by BenJacobs
Oom Pieter, beide daai liedjies het altyd 'n plek in my speel lys. My pa luister gereeld na daai twee. Nog een wat bitter mooi is, is https://youtu.be/pRpsj3ZxKc8 namibroos

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 9:47 pm
by Pvdw
Hush hush Maria van Joe Dolan
O Shery van Steve Perry.
Amazing Grace acapella van Nanna Mouskouri
Die is om een of ander rede van my gunsteling liedjies om te luister.

Albums wat ek weer sal koop as ek moet begin is als van Air Supply, Steve, Theuns, Laurika,Bok en redelik baie ander Afrikaanse sangers. Ek like local!!

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 10:23 pm
by jankraay
https://music.apple.com/za/playlist/ou- ... YaVI61J8ER

Hier is my braai playlist vir die manne wat Apple fone het.

Die local musiek speel ek op youtube music maar daar luister ek hom soos hy kom. Ongelukkig nie n playlist daar nie.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 11:10 pm
by Diesel Dog
Net soos my gunsteling kalibers nie "mainstream" is nie so ook my musiek smaak. Behalwe vir die ou gunstelinge uit die seventies en eighties hou die onbekende kunstenaars my met lockdown geselskap.

https://youtu.be/2L0-vi2rDpc
https://youtu.be/uT7_ZPIAoC4
https://youtu.be/UEHwO_UEp7A
https://youtu.be/dKQbs9duIss
https://youtu.be/Mi8Tl1EphOs
https://youtu.be/OOwBDlcasZ8

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 06, 2020 11:42 pm
by BenJacobs
Dit is hoekom ek hou van sulke topics. Ek dink nie ek het al enige van die musiek gehoor nie maar dit is noggal iets om na te luister.
Die lied praat met my hart en laat my sommer mense mis wat ek nie ken nie: https://youtu.be/TYrjiwLngbo
En dan is, the boxer, mumford se weergawe iets besonders!! https://youtu.be/YAl-vZsswb4

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 7:10 am
by FHM
Ben, gaan loer gerus hierso waar die manne hulle musieksmake ook bespreek het
viewtopic.php?f=1&t=52944&p=617681&hili ... os#p617681

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 7:39 am
by Nella
https://youtu.be/k59E7T0H-Us
Die meisiekind het die lied gesing op n sang kompetiesie soos ek verstaan..basies iets soos idols.
En ja...help baie dat sy sag op die oog is :laugh:

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 7:55 am
by FHM
Nella wrote: Thu May 07, 2020 7:39 am https://youtu.be/k59E7T0H-Us
En ja...help baie dat sy sag op die oog is :laugh:
Baie mooi, eish...die liedjie ook :angel:

Dan sal jy van die ook hou Nella...die liedjie ook ;)
https://www.youtube.com/watch?v=jBVY7Glcd84

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 9:39 am
by OosKaapJagter
Ek hou eintlik van enigiets behalwe "rap". Sal bietjie iets anders as hoofstroom probeer bydra.

https://www.youtube.com/watch?v=frv93sVjn1U

https://www.youtube.com/watch?v=aVtOLfGT3_8

https://www.youtube.com/watch?v=3_519h95XFs

Hierdie is sommer net omdat ek weer met gewere wil speel: https://www.youtube.com/watch?v=-TC2xTCb_GU
https://www.youtube.com/watch?v=lDMBsn_mKSM

Dan ook net so ietsie vir die oog: https://www.youtube.com/watch?v=8N2k-gv6xNE

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 9:50 am
by ruaanb
Ek is 'n groot aanhanger van baie tipes musiek. Huidiglik luister ek na bands soos NIghtwish, Within Temptation. Is nogal iets besonders.

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 9:53 am
by PWV

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 10:04 am
by Methos
Ek vrek oor die liedtjies

Andriëtte - Sewe Oseane
https://www.youtube.com/watch?v=vWvQisgIUJc

Staan My By - Radio Kalahari Orkes
https://www.youtube.com/watch?v=D0lo_HlhIsE

Karen Zoid - Sonvanger
https://www.youtube.com/watch?v=7-cw-RBYKG4

Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
https://www.youtube.com/watch?v=AXLM-vQqmGE

Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
https://www.youtube.com/watch?v=0uo2lE-yGYc

Dis die liedtjies wat ons elke keer luister as ons braai - Ek dink die bure begin al Afrikaans verstaan...

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 10:38 am
by Methos
Dan sal ek ook 'n paar Franse liedtjies byvoeg. Dis maar meestal rugby liedtjies
Julle sal dalk nie die woorde verstaan nie maar die wysies en musiek loop mooi. Toe ons hier aangekom het hoor jy die liedtjie by die onthaal by die rugby club en jy dink - jislaaik ek verstaan niks maar ek like die song.

Patrick Bruel - Casser la voix - Breek jou stem
https://www.youtube.com/watch?v=r-951A8fuoU

Les sardines - Patrick Sébastien
https://www.youtube.com/watch?v=PA3P1-aSvKQ

Bayonne rugby club se liedtjie
https://www.youtube.com/watch?v=Ww-53NLwgJE

Elke jaar is daar 'n feees in Bayonne - Dan word die liedtjie deur DERDUISENDE manse gesing
https://www.youtube.com/watch?v=G6FvJ8Zr_JE


Dan natuurlik die Franse volkslied
https://www.youtube.com/watch?v=SIxOl1EraXA

As mens die liedtjie se wysie luister dan dink jy maar as jy woorde verstaan dans kom jy agter dis seker die bloedigste volkslied ooit. Praat van as die soldate kom om jou kinders se kele af te sny in jou arms en dat hulle die impure bloed in die vore gaan laat loop etc. Ek het al die song gesing voor party distrik games en jy kry nogal hoendervleis.

Dan is daar die Pilou Pilou
Dis Toulon se 'Haka' voor die game. Ek het al paar games daar gaan kyk en jy kry hoendervleis as daai hele crowd saam brul.
https://www.youtube.com/watch?v=jT6JrLhUggw

Hoop julle gee dit 'n luister.

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 4:47 pm
by THOMAST
Diesel Dog wrote: Wed May 06, 2020 11:10 pm Net soos my gunsteling kalibers nie "mainstream" is nie so ook my musiek smaak. Behalwe vir die ou gunstelinge uit die seventies en eighties hou die onbekende kunstenaars my met lockdown geselskap.

https://youtu.be/2L0-vi2rDpc
https://youtu.be/uT7_ZPIAoC4
https://youtu.be/UEHwO_UEp7A
https://youtu.be/dKQbs9duIss
https://youtu.be/Mi8Tl1EphOs
https://youtu.be/OOwBDlcasZ8
Ek hou van jou musieksmaak!
Groot Joe Bonamassa fan

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 5:31 pm
by PWV

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 5:35 pm
by BenJacobs
Bitter mooi lied oom Pieter!!

Re: Mooi musiek

Posted: Thu May 07, 2020 10:33 pm
by Diesel Dog

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 9:02 am
by andre007
So mengsel van my kant.

[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=fQxG9E_Hf6Y[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=7hx4gdlfamo[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=YGpdVgVq5ZI[/youtube] (maar vir die visuele effekte)
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=Kf_BIm2SndE[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=IpzKmBCBIQE[/youtube] (goeie fliek, moet wees, vroulief seg ek het nie gesnork deur hom nie)

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 9:28 am
by andre007
Pvdw wrote: Wed May 06, 2020 9:47 pm Hush hush Maria van Joe Dolan
O Shery van Steve Perry.
Amazing Grace acapella van Nanna Mouskouri
Die is om een of ander rede van my gunsteling liedjies om te luister.

Albums wat ek weer sal koop as ek moet begin is als van Air Supply, Steve, Theuns, Laurika,Bok en redelik baie ander Afrikaanse sangers. Ek like local!!
Peet. Naas daai Amazing Grace van jou is hierdie my gunsteling [youtube]https://www.youtube.com/watch?v=-GD-5mRyaJw&t=217s[/youtube]