243 AI en 7x64 doppe
Posted: Tue May 05, 2020 8:40 pm
Goeienaand julle,
Ek het die volgende doppe wat ek nie meer gaan gebruik nie as iemand dit wil hĂȘ.
1. 99 x 243AI hornady doppe - het baas gekry
2. 121 x 243AI pmp doppe - het baas gekry
3. 142 x 7x64 pmp doppe
4. 40 x 7x64 sako doppe
Groete
Danie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk