Page 1 of 1
Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 6:12 pm
by Beretta
Manne
Die een is vir die Sako manne kan jy n 222rem Sako verander na n 223rem met die aksie op die 222 Sako
Luister en lees graag
Beretta
Re: Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 6:41 pm
by Sako75
Sover ek dit het word die 222 en 223 op dieselfde aksie lengte gebou. Dit wil se dat .222 na 223 verander kan word dink ek.
Re: Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 6:54 pm
by Beretta
Sako75
Dankie dit is wat my kop ook se maar n gunsmith se nee jy gaan feeding probleme kry oor weeg dit om 223AI toe te laat verander sal dit die moeite werd wees
Beretta
Re: Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 7:03 pm
by baboonstalker
Beretta,
Miskien mis ek iets, maar ek kan nie sien dat 223 AI beter gaan voer as 223 uit 222 aksie nie. Die 222 en 223 is op presies dieselfde aksies gebou.
Ek sal gou vannaand kyk of ek 223 rondtes uit my 222 se aksie kan voer en jou laat weet. Ek het een van elk in Sako.
P
Re: Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 7:07 pm
by Sako75
Ek is nie 'n geweersmit nie en sal nie van die fynere kwessies weet nie. Ek kan nie dink dat dit 'n probleem is nie MAAR daar kan seker sulke probleme kop uitsteek - maar dis ook seker iets wat 'n geweersmit iets kan doen? Persoonlik is ek 'n 222 fan (vir geen spesifieke rede) - ek hou maar net van die kaliber. Maar die 223's, 223 AI, 22-250's, 22-250 AI's het almal meriete in hulle eie reg.
Re: Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 7:27 pm
by Fanie Maritz
Re: Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 7:44 pm
by Francois Marais
Beretta
Jy kan maar verander na standaard 223, hy werk mooi, geen probleem, ek kan egter nie vouch vir die Ackl nie, reken egter dat die gewone een maklikker sal werk.....
Mooi loop
Francois
Re: Sako Vixen
Posted: Tue Dec 06, 2011 8:20 pm
by Beretta
Rancois Marais
Dankie vir jou antwoord

Beretta
Re: Sako Vixen
Posted: Wed Dec 07, 2011 9:08 am
by Dawie D
Beretta
My 223 was n 222 gewees, nog een van daai ou Sako's met die los magesyn.Ek moes toe net die magesyn se voor kant oop sny sodat die punte daar kan uit steek (slegs so 2mm van die punt steek daar uit) en dit werk baie goed.
Re: Sako Vixen
Posted: Wed Dec 07, 2011 10:30 am
by baboonstalker
Beretta,
Ek het gou gekyk en die 222 voer die 223 rodtes baie mooi. Ek kan net nie 'n lewendige rondte eject nie en jy sal die ejection port effens moet oopmaak om dit reg te kry. Dit is egter maklik doenbaar.
Jy kan maar sny, hy sal werk.
Re: Sako Vixen
Posted: Wed Dec 07, 2011 2:00 pm
by Beretta
Manne
Dankie vir die antwoorde word waardeer nou soek ek net iemand wat n reamer het wat ek kan koop 223rem of 223AI
Beretta