Page 1 of 1
Targetmaster auto trickler
Posted: Sat May 02, 2020 2:47 pm
by Pumarais
Het iemand dalk ondervinding met een van die?
Waar kan ek so iets aanskaf?
IMG_2015.JPG
Re: Targetmaster auto trickler
Posted: Sat May 02, 2020 3:27 pm
by JPS
Ek dink dit is een van engeland se bisley skuts wat hulle verskaf.
Weet ongelukkig nie of iemand in SA dit aanhou nie
Re: Targetmaster auto trickler
Posted: Sat May 02, 2020 4:25 pm
by Pumarais
Dit lyk na ñ lekker bedryf.
Hy gaan lekker werk by rcbs 10:10 skaal
Re: Targetmaster auto trickler
Posted: Sun May 03, 2020 9:14 am
by andre007
Bernard. Hier was n ruk terug iemand op die forum wat n kit opgemaak het om op jou skaal te pas. Was ongelukkig n spul los drade en parte, het baie goed gewerk as hy gewerk het, as iets die sensor geskuif het, het die n oorkalibrasie gekos, n maat van my laai nounog met syne.
Re: Targetmaster auto trickler
Posted: Wed Jul 08, 2020 3:25 pm
by ruaanb
Kyk ook na Hans se SKAT Trickler
Sent from my iPhone using Tapatalk