Page 1 of 1

Wetgewing: Voorgestelde lys van spesies om te verhandel opgedateer

Posted: Thu Apr 23, 2020 8:26 am
by finch
Disclaimer - Ek het nie aandagtig deur die voorgestelde veranderinge gelees nie!!!

Maar toe ek sien hoe baie mense teen die verhandeling van diere is het ek maar net prontuit gese ek ondersteun die beginsel dat as n dier nie kan verhandel nie is daar nie hoop vir sy bewaring nie want dan gaan boere nie daarmee boer nie en is dit slegs op goeverment / natuurbewaring se skouers om seker te maak die spesies bestaan voort. En ons almal weet die goeverment besit nie daardie vermoee nie.

https://dearsouthafrica.co.za/draft-meat-safety-act/

As iemand moete doen en deur die hele veranderinge gelees het en meer inligting wil plaas doen asb. so.

Re: Wetgewing: Voorgestelde lys van spesies om te verhandel opgedateer

Posted: Thu Apr 23, 2020 11:02 pm
by Capt. Yoda
Ek het nie n clue wat daar aan gaan nie maar lyk my ons mag dam nog kangaroo slag

Re: Wetgewing: Voorgestelde lys van spesies om te verhandel opgedateer

Posted: Fri Apr 24, 2020 9:46 am
by PWV
Wonder wat die wetenskaplike agtergrond vir die samestelling van die lys is?

Re: Wetgewing: Voorgestelde lys van spesies om te verhandel opgedateer

Posted: Fri Apr 24, 2020 10:40 am
by finch
Wat vir erg bly is dat moontlik/dalk 5% (ek skat so 1 uit 20) van mense soos ek saam stem met n uitgebreide lys. (ja kangaroo en water buffel laat mens se kop krap) Maar die oor groote meerderheid van die mense se net nee. EK het gedink dit sal meer 50/50 wees...