Page 1 of 1

lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 3:32 pm
by louis joubert
Hi da,is da iemand wat my kan help hoe om lading op 12boor te kry vir verkillende hael korrel grotes asb

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 3:50 pm
by Pvdw
Somchem se webblad het al die tabelle wat in hul boekie ook is. Daar is ladings vir beide MS200/MP200(kan nie onthou watter een nie) en S121

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 5:02 pm
by louis joubert
Da net vir no6 en 7 hael in somchem boekkie en webblad

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 5:37 pm
by Pappabeer
Louis, die hael grootte maak nie saak nie. Bv 28g nommer 3 en 28g nommer 9 bly 28g.

Laai jy plastiek of brass doppe? Dit hang natuurlik ook af wat jou geweer kan hanteer. n Ou Engelse boxlock met 65mm kamers en damaskus lope kry n ander dieet as n moderne semi-auto of pompaksie met 3” kamers

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 6:31 pm
by louis joubert
Dis wat ek graag wil uitvind .hoeveel ms200 kan ek laai op 28gram ens

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 6:38 pm
by louis joubert
Maw as ek 25gram laai op lood pellets,hoeveel is ms200 se min en max.en dieselfde met 28gram ,30gram en 32gram 34gram ens .Wat sal min max wees op die verskillende gramme

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 6:40 pm
by louis joubert
Pappabeer kan ek jou bel asb

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 6:40 pm
by louis joubert
Of enige iemand wat my kan help asb

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 7:10 pm
by Rudi Fischer
Op 28g lood laai ek 22gr - 23gr MS200

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 7:17 pm
by louis joubert
Hi rudi.hoe het jy op daai lading besluit.ek wil nie resep he nie ek wil weet hoe werk mens dit uit

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 7:51 pm
by Vissie
louis joubert wrote: Wed Apr 22, 2020 7:17 pm Hi rudi.hoe het jy op daai lading besluit.ek wil nie resep he nie ek wil weet hoe werk mens dit uit
Lees die resepteboek. https://www.somchemreload.com/

Meet met ‘n chronograaf.

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:02 pm
by Rudi Fischer
louis joubert wrote:Hi rudi.hoe het jy op daai lading besluit.ek wil nie resep he nie ek wil weet hoe werk mens dit uit
Hi Louis

Ek het toegang tot n fabriek waar hulle haelgeweer ammunisie maak, so het klomp laadings gemaak en dit in hulle proof “geweer” gaan skiet wat vir my druk en spoed gegee het.

Daarna het ek die laadings wat belowend was op n pattern bord gaan skiet en die een wat die beste pattern in my geweer gegee het, het ek op besluit

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:07 pm
by louis joubert
Vissie net no 6hael so ook in my boekie van sonchem

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:08 pm
by louis joubert
Hel dankie rudie dit help my baje om lading te kry

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:20 pm
by Vissie
louis joubert wrote: Wed Apr 22, 2020 8:07 pm Vissie net no 6hael so ook in my boekie van sonchem

Gaaf!

Gaan koop eerder net ‘n kas. Só sal jy darem al jou vingers hou...

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:22 pm
by louis joubert
Dankie vissie

Re: lading op 12boor

Posted: Wed Apr 22, 2020 10:25 pm
by BenJacobs
.

Re: lading op 12boor

Posted: Thu Apr 23, 2020 2:30 am
by Pappabeer
Jammer Louis,

Ek werk tans lang ure, en sien nou jou ander skrywes. Begin met die gegewe minimum ladings in die somchem boekie en skiet op n pattern bord om te bepaal wat werk. Daar is te veel veranderlikes om raad te gee itv wat jy moet laai. Jy kan my kontak deur die dag.

Re: lading op 12boor

Posted: Thu Apr 23, 2020 8:02 am
by louis joubert
More pappabeer dankie ,ek sal graag met jou wil praat,kan jy my jou no stuur asb,en wanneer en hoelaat kan ek jou dan bel asb

Re: lading op 12boor

Posted: Thu Apr 23, 2020 11:17 am
by louis joubert
Gmore ,dankie aan almal wat my gehelp het,ek het my vermoede hoe om lading te bepaal nou gekry.gebruik sonchem se lading,vergeet van wat boekkie se van nom 6hael ,gebruik die gram van die hael om lading te kry.bv 28gram no6,vergeet van no6,gebruik 28gram en kyk wat is ms200 se min max op 28gram ens

Re: lading op 12boor

Posted: Fri Apr 24, 2020 9:59 am
by tripodmvr