Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Fri Apr 17, 2020 9:48 am
by Dice
Hi Almal,

Baie bly ek het op die forum afgekom,hoop kan lekker saam gesels.

Lekker dag

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Apr 17, 2020 9:51 am
by tripodmvr
Welkom so op die Vrydag oggend. Kom deel jou wysheid en vrae.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Apr 17, 2020 11:16 am
by Aceofspades
Welkom Dice. Gooi 'n koppie koffie en kuier lekker saam.

Kriek