Page 1 of 1

Nuweling van Pretoria

Posted: Thu Apr 16, 2020 3:55 pm
by J.A.N
Goeie dag aan al die Forum Lede.

Het uiteindelik aangesluit na my Neef my oorreed het.
Wat kan ek sê. Jag en vuurwapens was deel van my grootword jare, maar het dit eers so vier jaar terug as stokperdjie begin beoefen toe ek my eerste vuurwapen gekry het. Ek het al ñ paar van onderwerpe gelees en sien dat almal hier baie hulpvaardig is.
Ek hoop ek sal met my min ondervinding ook van hulp wees en dat ek self ook baie sal leer hier.

Groete Jan

Re: Nuweling van Pretoria

Posted: Thu Apr 16, 2020 4:15 pm
by saswart
Welkom Jan!

Re: Nuweling van Pretoria

Posted: Thu Apr 16, 2020 5:15 pm
by Ratel
Baie welkom op 'n bakgat forum.

Re: Nuweling van Pretoria

Posted: Thu Apr 16, 2020 5:39 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Jan.
Hier leer ons elke dag iets nuut.
Geniet die saam kuier.

Re: Nuweling van Pretoria

Posted: Thu Apr 16, 2020 9:30 pm
by Jacquesb
Welkom Jan
Kom kuier lekker saam.