Page 1 of 1

Nightforce NX8 4-32x50

Posted: Thu Apr 16, 2020 10:19 am
by Pinkes
More manne

Met die lockdown het n man meer tyd om na die tipe gesprekke te luister...Ek
weet die scopes is al n ruk uit en kon darem so paar goed lees oor hul op internet...maar is
daar enige manne hier wat sy ervaring kan deel oor die scope?

Groete
P