Page 1 of 1

Skietbaan vlag

Posted: Sat Apr 11, 2020 9:11 pm
by Pumarais
Ek wil vir my skietbaan vlae laat maak. Weet iemand wat is die standaard grootte en materiaal.
Kan mens dit dalk êrens koop?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sat Apr 11, 2020 9:50 pm
by Ds J
Vanuit:

SANS 10353:2009
Edition 1.1
SOUTH AFRICAN NATIONAL STANDARD
Small arms shooting ranges

C.9.2.2 Stop butts
A tall flagpole shall be erected at one end of the stop butt. The flagpole to be fitted shall allow for
the hoisting of a 1 m2 red danger flag.
C.9.2.3 Markers' shelter
A flagpole shall be erected at one end of the markers' shelter and show at least 2 m clear of the
shelter roof. It shall be possible to hoist a 1 m2 red danger flag from under cover of this shelter.
SANS 10353:2009
Edition 1.1
18
C.9.2.4 Firing points
A portable flagpole, to which a 1 m2 red danger flag has been attached, shall be available for use on
the firing points.


As ek reg onthou is die materiaal van die vlae nie so belangrik nie.

Die werklewering is regtig belangrik:

- nie skeur nie (taai)
- windrigting aandui (papperig)
- kleurvas / nie verblyk nie

Ek het al gewonder of SABS dit sal goedkeur as n mens n harde metaalplaat gebruik wat soos n windpomp werk - die lang stert druk die kop heeltyd in die wind in.

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sat Apr 11, 2020 9:56 pm
by JPS
Wil jy die vlae gebruik vir wind rigting en sterkte of net die veiligheids vlae soos bo gepost?

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sat Apr 11, 2020 10:27 pm
by Pumarais
Windrigting en sterkte!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sat Apr 11, 2020 10:50 pm
by Ds J
Pumarais wrote: Sat Apr 11, 2020 10:27 pm Windrigting en sterkte!
Dit sal dalk sinvol wees om n Bisleyklub te kontak. Hulle behoort die ware jakob se voorskrifte te he^.

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sun Apr 12, 2020 6:46 am
by Rasmus
Die vlae op n bisley baan se mates is soos volg.

1.8m hoog by 4.8m lank🚩

Die materiaal wat gebruik word se naam kan ek nou nie onthou nie. Maar weet dit moet nie ligter as 190gr per vierkante meter wees nie en ook nie swaerder as 210gram per vierkante meter wees nie.

Vir n Bisley baan is dit n aardige klomp lap.....

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sun Apr 12, 2020 9:00 am
by Ferdi Bam
Hi Rasmus,
Staan die soort(kode) materiaal nie in die Sabu reëlboek. Jou maklikste is om die materiaal se kode vir Schalk te vra.
Groete

Ferdi Bam

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sun Apr 12, 2020 12:59 pm
by Rasmus
Hallo Oom Ferdi

Die reel boek sê as ek reg onthou dit moet n mengsel van kantoen en polyester wees in n sekere verhouding. Ek kon nog by geen lapwinkel daai een opspoor nie.

Ek het die naam van die alternatief gehad is net nie seker waar ek dit gebêre het nie.

Ek vermoed wel dat Bloem se geel en rooi vlae ietwat ligter is as die wat ons op Doornkop gebruik.

Die ander uitdaging is om n rol te kry wat breed genoeg is om die 1.8m te kry sonder om te veel “offcuts” te hê.

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sun Apr 12, 2020 3:24 pm
by JPS
Hier is die extract uit die Icfra reelboek

Flag layout and specification for all-distance new-build ranges
F1. Wind Flags should be not less than 12 foot 6 inches1 in length and should be made of woven polyester bunting with weight close to 165 grams per square metre. Note that some other synthetic materials which are not woven may be less permeable to the wind and hence fly higher for a given wind speed. The all-range specification for ranges which do not have pre-existing flags is:- A truncated pennant fabricated from 'Admiralty woven (or spun) polyester bunting' of a nominal weight of 165 g per sq m (do NOT allow a lighter substitute!!). The dimensions should be: Length 12' 6', depth at the hoist 5 ft, depth at the fly 12" and the flags should be coloured blue over yellow2. They should be flown from a standard flag rope and hoist and not be anchored to the flagpole.
F2. Flagpoles must be provided on both flanks of the range and may be provided on the centre line of the range providing there is sufficient clearance afforded by a gap in the line of targets displayed. The clearance between the centre line of the edge targets and the nearest flag line must not be less than 7 metres. Flagpoles should be mounted in two (or more) files at the following distances up range from the line of the targets:- 35, 200, 365, 530, 695 and 860 yards (or metres on metric ranges). Flagpoles should be 7.5 m tall or such a height as will allow the flag to be flown 7m above the muzzle to target- centre line. All flagpoles must be visible from all firing points. It is permissible to tailor flagpole heights so that flags are flown at the height of the trajectory of a round fired from 1000 yards at the point in question.

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sun Apr 12, 2020 7:41 pm
by Rasmus
Jan

Ek sien SABU se reels is bietjie anders....

Re: Skietbaan vlag

Posted: Sun Apr 12, 2020 8:50 pm
by Pumarais
Goeie info dankie manne!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Skietbaan vlag

Posted: Mon Apr 13, 2020 7:32 am
by Geno
Kontak 'n workwear vervaardiger soos Babelegi. Hoor by hulle vir 190gsm polycotton materiaal. Ek is seker hulle sal jou kan help.
As jy vasbrand, PM my en ek sit jou in verbinding met die eienaar.

Re: Skietbaan vlag

Posted: Mon Apr 13, 2020 8:49 pm
by FDV
Ben Venter in Bloemfontein maak die Bisley vlae. Sien detail aangeheg.

Re: Skietbaan vlag

Posted: Tue Apr 14, 2020 9:40 am
by JPS
Yes Rasmus,

Sabu sin is anders. Bly error kry toe ek hom wou opsit.

Ek stem saam met jou oor bloem se vlae. Ek vind hulle dieselfde, is asof hulle vinniger reageer so mens(ek) lees hom die eerste paar dae sterker as wat hy werklik is.

Snaaks die reels sê verkieslik nie rooi nie maar togis 99% van die bane waar ons skiet se vlae Rooi :o

Re: Skietbaan vlag

Posted: Tue Apr 14, 2020 9:41 am
by JPS
FDV wrote: Mon Apr 13, 2020 8:49 pm Ben Venter in Bloemfontein maak die Bisley vlae. Sien detail aangeheg.
Ben is hier op die forum ook.